Omdat ons die AJV deur middel van video konferensie gehou het was dit nie moontlik om die jaarlikse ledegelde by die deur van die lokaal in te samel nie.
Ons ledegeld, wat die ruggraat vorm vir onderhoud van die dorp, kan nou betaal word. Baie dankie aan lede wat reeds betaal het. Indien jy nog nie betaal het nie, betaal asseblief in soos op die webblad aangegee met die regte verwysing (ledegeld.adres.naam).
Moedig bure ook aan om aan te sluit. 100 lede gee ons R35,000 en ons het 3 maal daardie bedrag nodig om ons normale onderhoudskoste te dek – spesiale projekte uitgesluit. Indien jy onseker is of jy reeds vir 2021 betaal het kan jy navrae rig aan ons: bushmansratepayers@gmail.com.
Hernu asseblief u 100Klub lidmaatskap of sluit aan. Klik hier.
BRRAG
Bank: Standard Bank, Kenton on Sea
Takkode: 051117
Rekeningnommer: 281116393
Verwysing: Lid.xxStraat.Naam
Groete
Lötter Wepener
(Voorsitter)
4 Januarie 2021