Sep 23, 2022 | Newsletters
December security We are planning for our usual additional security during the holiday season. Why so early? Because we need to advise the service provider of the number of guards that we will require in good time as they must hire them in and ensure that they are...
Sep 23, 2022 | Newsletters
Sekuriteit in Desember Ons is besig met die beplanning vir addisionele sekuriteit gedurende die vakansieseisoen. Waarom so vroeg? Omdat ons die diensverskaffer betyds in kennis moet stel van die aantal wagte wat ons tydens die vakansieseisoen sal benodig want die...
Jul 6, 2022 | Newsletters
Ledegeld ‘n Vriendelike versoek gaan uit om jou jaarlikse ledegeld vir 2022 van R350 te betaal (of enige groter bedrag wat baie waardeer sal word). Betaal asseblief elektronies aangesien ons nie die fasiliteit vir kontantbetaling het nie. Ons is ‘n groot dankie...
Jul 6, 2022 | Newsletters
Membership fees You are encouraged to pay your 2022 annual membership fees of R350 (or any amount more than this would be greatly appreciated). Please do payment electronically as we do not have the facilities to receive cash. We owe Veronique Jones a huge thanks...
May 10, 2022 | Newsletters
Ledegeld Ons versoek vriendelik dat jou jaarlikse ledegeld van R350 (of enige groter bedrag wat baie gewaardeer sal word) vir 2022 elektronies inbetaal word. Ons het ongelukkig nie die fasiliteite om kontant te aanvaar nie. ‘n Groot dankie aan Veronique Jones vir...
May 9, 2022 | Newsletters