Jul 19, 2023 | Newsletters
Groot nuus BRRAG is nou amptelik die huurder van die Boesmansriviermond Dorpsaal. As ons in liefde terugdink aan die wonderlike herinneringe uit ons jongdae, toe ons bevoorreg was om saans filmvertonings en danse in die hoogs gewilde Boesmansriviermond Dorpsaal by...
Jul 19, 2023 | Newsletters
Breaking news BRRAG is now the official tenant of the Boesmans town hall. Reflecting upon the cherished memories of our youth, when we had the privilege of attending evening cinema and dance sessions in the esteemed Boesmansriviermond Town Hall and engaging in...
Jun 21, 2023 | Newsletters
Tennisbaanhernuwing Baie dankie aan almal vir die bydraes tot die tennisbaanfonds. Dit het ons in staat gestel om die een baan op te gradeer en hoop om die ander een voor Desember af te handel. BRRAG 100-Klub Die 100-klub, soos dit bekendstaan, kan die beste...
Jun 21, 2023 | Newsletters
Tennis court renewal Thank you to one and all for your contributions to the tennis court fund. We were able to upgrade the one court and hope to do the other one before December. BRRAG 100 Club The 100 Club, as it is called, is best put in simplistic terms as a...
Apr 6, 2023 | Newsletters
Jaarlikse ledegeld Ons ledegeld bly dieselfde as die afgelope paar jaar, dws. R 350. Rekeninge sal uitgestuur word aan huidige lede om hulle te herinner aan die fooi vir 2023 wat uitstaande is. (Ons jaareinde is November). BRRAG 100-Klub Die 100-Klub, soos dit...
Apr 6, 2023 | Newsletters
Annual membership fees Our subscriptions remain the same as the past few years i.e., R 350. In addition, we shall be sending out accounts to current members as a reminder that subs are due for the 2023 year (our year-end is November, annually). BRRAG 100 Club The...